Juliette Lewis

Juliette Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Junie 1973 (1973-06-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Juliette Lewis (gebore 21 Junie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cape Fear (1991), Natural Born Killers (1994), From Dusk Till Dawn (1996), en August: Osage County (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy